Ri’s Workshop, web designed by ARK Web Design

Home/TuisUp/Op
Sitemap Werfkaart

Updated: March 29, 2017 **Opgedateer: 29 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

English

 
 

Ri’s Werkswinkel

Ri's Werkswinkel spesialiseer in die herbou van trekkers en groot vragmotors in hul moderne werkswinkel, maar baie ander soorte plaasimplemente en verskeie konstruksie-implemente soos hyskrane, word ook gedoen. Die goed gevestigde werkswinkel word met effektiwiteit bestuur. Dienste soos gespesialiseerde motor-ingenieurswerke, spuitverfwerk- en dieselpomp-fasiliteite is beskikbaar.

Projekte by Ri's Werkswinkel.

Kliek op fotoduimnael om 'n groter weergawe te sien

  • 'n Trekker en ander voertuie in die werkswinkel in vir herstelwerk
   
  • Twee trekkers nuut opgeknap
   
  • 'n Stewige rooi trekker volledige oorgedoen
   
  • 'n Groot vragmotor word volledig herbou
   
  • Swaar konstruksievoertuie, graafmasjiene, boerdery- en konstruksievoertuie en swaar industriële voertuie wat grondwerkoperasies behels, kom in vir dienste en herstelwerk
   
  • 'n Mobiele hyskraan op 'n lae bed sleepwa wat volledig herstel is
   
  • 'n Hyskraan, nadat dit herstel is
 
   
  • Twee groot mobiele hyskrane
    wat deur Ri's Werkswinkel gerestoureer is
   
  • Ri's Werkswinkel: Die ou verf en vullis word deeglik verwyder voor die trekker herbou en geverf word
   
  • Hierdie blou trekker is so goed soos nuut!
   
Besoek Produkte om sommige VOOR en NA foto's van produkte wat Ri's Werkswinkel in die afgelope maande gedoen het, te sien.
 

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op

 

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/Op


ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

swallowsoftware.arkpark.net
Calgary, Alberta

 ARK Web Design © 2016 - 2017
ARK Webontwerp © 2016 - 2017

Bekering

Bybelteks

Bible Text